Uncategorized – Joint Clinic Paarl

Hoe affekteer n pasient se geestes gesondheid voor n heup of knie vervanging die uitkoms van die operasie.
Sielkundige afwykings is wereldwyd algemeen met n voorkoms syfer van 5 tot 25 persent. Tot een derde van pasiente wat n elektiewe knie vervanging ondergaaan verkeer onder sielkundige stremming. Onlangse studies toon dat pasiente met psigiatriese afwykings nie so goed doen soos n pasient sonder psigiatriese afwykings nie.

Indien n pasient pre-operatief erge pyn ervaar het kan dit lei tot slapeloosheid, depressie en angstigheid. Chirurgie het n groot impak op patiente se lewe. Dit kan baie uitputtend, fisies uitdagend en emosioneel stremmend wees. Pasiente wat voor die chirurgie beperkte bewegings gehad het is bang om te beweeg en hierdie vrees kan post operatief persisteer tot so n mate dat die pasient nalaat om homself te versorg. Soms voel die patient dat hy/sy n las vir sy/haar huismense geraak het. Dit is belangrik vir patiente om goeie ondersteuning van familie en vriende te hê en hulle moet baie BEWEEG.

Indien n pasient nie in n goeie geestestoestand is nie kan dit lei tot addisionele kostes en n verlengde herstel tydperk. Sulke pasiente mag soms sterker en vir n langer tyd pyn medikasie benodig. By pasiente met angstigheid en depressie is daar n hoër insidensie van wond komplikasies. Angstigheid en depressie is belangrike faktore wat voorkom dat n pasient gemaklik en volledig genees na n operasie.

Daar is bewyse dat die lengte van verblyf in n hospitaal n direkte verband het met verergering van depressie. Dit is ook beter vir n patient om na ontslag direk huis toe te gaan met die korrekte sorg. Psigologiese ondersteuning mag net so belangrik wees as ander vorme van mediese optomisasie. Patiente kan post operatief so bang wees om te val dat hulle hulself nie effektief kan was of voed nie.  “Ek wou nie eet nie, ek het baie gewig verloor en baie swak geraak”. Pasiente is bang dat n dokter hulle pyn medikasie op n stadium sal staak. Dit word algemeen aanvaar dat n pasient met erge gewrigspyn baie meer gelukkig en tevrede sal wees as die gewrigspyn met n operasie verminder word. Dis egter nie altyd so nie aangesien die gewrigsvervanging operasie nie noodwendig die geestes siekte verbeter nie.

Ongelukkig is daar geen duidelike internasionale aanvaarde riglyne vir die peri-operatiewe hantering van psigiatriese pasiente nie. Indien n pasient pre-operatief op medikasie vir depressie en angstigheid is daar onsekerheid oor hoe die patient se depressie en angstigheid se simtome sal verander na die gewrigsvervanging.